Cayleigh - Afrikaans tutor - Cape Town
Cayleigh - Afrikaans tutor - Cape Town

Cayleigh's profile, diploma and contact details have been verified by our experts

Cayleigh

  • Rate J$1,916
  • Response 1h
Cayleigh - Afrikaans tutor - Cape Town

J$1,916/hr

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is unavailable

  • Afrikaans

Ek bied prettige, persoonlike Afrikaanse lesse vir kinders van 5–16 jaar aan.

  • Afrikaans

Lesson location

About Cayleigh

Ek is ’n vriendelike en passievolle ESL-tutor wat daartoe toegewy is om kinders van 5–16 jaar te help om hul Engels en Afrikaanse vaardighede te verbeter. Ek skep prettige en ondersteunende lesse wat selfvertroue bou en leer maklik, effektief en aangenaam maak.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Lower Secondary
  • A1
  • +7
  • levels :

    Primary

    Lower Secondary

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Children

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek bied prettige, opwindende en persoonlike Afrikaanse lesse vir kinders van 5–16 jaar aan. Lesse fokus op praat, lees, skryf en grammatika. Elke les word aangepas volgens die leerder se vlak om selfvertroue te bou en Afrikaanse vaardighede te verbeter.

See more

Rates

Rate

  • J$1,916

Pack prices

  • 5h: J$9,582
  • 10h: J$19,163

online

  • J$1,916/h

Similar Afrikaans teachers in Cape Town