Julia-Anne - Afrikaans tutor - Pietermaritzburg
1st lesson free
Julia-Anne - Afrikaans tutor - Pietermaritzburg

Julia-Anne's email address and phone number have been validated.

Julia-Anne

  • Rate J$1,424
  • Response 1h
Julia-Anne - Afrikaans tutor - Pietermaritzburg
  • 5 (1 review)

J$1,424/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Ek is ʼn gekwalifiseerde graad R onderwyseres en ʼn vierde jaar student in fondasie fase. Ek het 4 jaar ondervinding as ʼn onderwyseres in die fondasie fase, graad 1-3.

  • Afrikaans

Lesson location

About Julia-Anne

Ek is Julia en 27 jaar oud. Onderwys is my roeping en daarom het ek dit gaan studeer. Ek hou van uitdagings en om iets nuuts te probeer so dit is die rede waarom ek hierdie wil begin doen saam my onderwys loopbaan. Ek het Graad 5 en 6 leerders ook gehelp met Afrikaans voor eksamens en goeie resultate ontvang.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Undergraduate
  • PhD
  • +11
  • levels :

    Primary

    Undergraduate

    PhD

    Other

    MBA

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Advanced

    Children

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek is daar om jou te help en te leer. Foute is aanvaarbaar dit is hoe jy leer ek is daar om jou reg te help. Ek het ʼn groot liefde daarvoor om met kinders te werk en help graag. Dit hang af waarmee jy sukkel oor hoe die lea gaan lyk.

See more

Rates

Rate

  • J$1,424

Pack prices

  • 5h: J$5
  • 10h: J$10

free lessons

The first free lesson with Julia-Anne will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • J$1,424/h

Similar Afrikaans teachers in Pietermaritzburg