MEGAN - Afrikaans tutor - Paarl
1st lesson free
MEGAN - Afrikaans tutor - Paarl

MEGAN's email address and phone number have been validated.

MEGAN

  • Rate J$1,899
  • Response 1h
MEGAN - Afrikaans tutor - Paarl

J$1,899/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Gekwalifiseerde Onderwyser in Afrikaans, Engels & Wiskunde. SACE geregistreer TEFL- Gesertifiseer 11 Jaar Onderrigervaring

  • Afrikaans

Lesson location

About MEGAN

Hallo! My naam is Juffrou Megan en ek is 'n gekwalifiseerde onderwyser met 'n Baccalaureus in Opvoedkunde (B.Ed), 'n 120-uur TEFL-sertifikaat, en 11 jaar ondervinding in die onderwys.

Ek is passievol daaroor om leerders te help om selfvertroue te ontwikkel en hul volle potensiaal te bereik. Ek glo dat elke leerder sukses kan behaal met die regte ondersteuning, geduld en aanmoediging.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Lower Secondary
  • Upper Secondary
  • +18
  • levels :

    Primary

    Lower Secondary

    Upper Secondary

    Lower Sixth Form

    Upper Sixth Form

    Diploma

    Adult Education

    Undergraduate

    Master’s degree

    PhD

    Other

    MBA

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Advanced

    Children

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek bied ondersteuning aan in Afrikaans
Huiswerk- en eksamenvoorbereiding
Lees- en begripsondersteuning.

My lesse is interaktief, goed beplan en aangepas by elke leerder se unieke leerstyl.
Ek skep 'n vriendelike en ondersteunende leeromgewing waar leerders gemaklik voel om vrae te vra en met selfvertroue te leer.
Ek sien daarna uit om jou te help om jou akademiese doelwitte te bereik!

See more

Rates

Rate

  • J$1,899

Pack prices

  • 5h: J$9,493
  • 10h: J$18,985

free lessons

The first free lesson with MEGAN will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 30mins

online

  • J$1,899/h

Similar Afrikaans teachers in Paarl