Lieze - Afrikaans tutor - Boksburg
Lieze - Afrikaans tutor - Boksburg

Lieze's profile, diploma and contact details have been verified by our experts

Lieze

  • Rate J$2,388
  • Response 1h
Lieze - Afrikaans tutor - Boksburg

J$2,388/hr

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is unavailable

  • Afrikaans

Ek het vir 2 jaar Afrikaans Huistaal onderrig vir Gr 8 - Gr 12's. As jy jou Afrikaans wil verbeter, maak gerus kontak. Ons sal die pad saam stap.

  • Afrikaans

Lesson location

About Lieze

Tale was nog altyd my passie. Ek het onderskeidings behaal in Matriek vir Afrikaans en Engels. Ek het vir 2 jaar Afrikaanse Huistaal en Engelse Huistaal onderrig vir Gr 8 - Gr 12 leerders. Ek hou daarvan om te fokus op elke individue se uniekheiden hul sterkpunte in te span om hul taalvaardighede te verbeter.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Lower Secondary
  • Upper Secondary
  • +18
  • levels :

    Primary

    Lower Secondary

    Upper Secondary

    Lower Sixth Form

    Upper Sixth Form

    Diploma

    Adult Education

    Undergraduate

    Master’s degree

    PhD

    Other

    MBA

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Advanced

    Children

  • English
  • Dutch

All languages in which the lesson is available :

English

Dutch

Ek pas die les aan volgens jou benodighede. Ons kan begripsvaardighede leer, jou lees verbeter, jou woordeskat uitbrei en jou selfvertoue in Afrikaans verbeter. Ek kan help om opstelle, toesprake en take te doen. Ek verskaf ook my WhatsApp nommer vir vinnige bystand.

See more

Rates

Rate

  • J$2,388

Pack prices

  • 5h: J$10
  • 10h: J$20

online

  • J$2,388/h

Similar Afrikaans teachers in Boksburg