Lente - Afrikaans tutor - Potchefstroom
Lente - Afrikaans tutor - Potchefstroom

Lente's profile, diploma and contact details have been verified by our experts

Lente

  • Rate J$1,430
  • Response 1h
Lente - Afrikaans tutor - Potchefstroom
  • 5 (1 review)

J$1,430/hr

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is unavailable

  • Afrikaans

Regte en sielkunde student met 'n liefde en diep kennis van die Afrikaanse taal.

  • Afrikaans

Lesson location

About Lente

Ek is 'n 2de jaar BA Regte met Sielkunde student op die PUK met 'n groot liefde vir my taal. Ek wil graag ander studente help om 'n liefde vir Afrikaans te ontwikkel, en hulle aanmoedig om dit nie net as 'n kommunikeermiddel te sien nie.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Lower Secondary
  • Beginner
  • +2
  • levels :

    Primary

    Lower Secondary

    Beginner

    Children

    Upper Sixth Form

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My lesse is energiek en passievol en aanpasbaar met verskillende studente se behoeftes. Ek is vlot is beide Afrikaans en Engels, maar my lesse is gerig aan studente wat klaar 'n basiese kennis van Afrikaans het. Ek spesialiseer in literatuur, maar kan les gee oor die taalbeginsels. My lesse is 'n veilige area waar jy enige vraag kan vra sonder oordeel.

See more

Rates

Rate

  • J$1,430

Pack prices

  • 5h: J$7,148
  • 10h: J$14,296

Travel

  • + J$30

online

  • J$1,430/h

Similar Afrikaans teachers in Potchefstroom