Bianca - Afrikaans tutor - Mookgophong
1st lesson free
Bianca - Afrikaans tutor - Mookgophong

Bianca's email address and phone number have been validated.

Bianca

  • Rate J$1,614
  • Response 1h
Bianca - Afrikaans tutor - Mookgophong

J$1,614/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Ek wil help ander om hulle taalvaardigheid en selfvertroue te verbeter en deur dit kan ek selfs my liefde vir Afrikaans deel

  • Afrikaans

Lesson location

About Bianca

Ek is ’n passievolle en positiewe mens wat daarvan hou om ander goed te laat voel en selfvertroue te bou. Ek wil klas gee omdat ek glo leer moet ’n vreugdevolle ervaring wees wat mense inspireer om hul volle potensiaal te bereik.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Lower Secondary
  • Upper Secondary
  • +18
  • levels :

    Primary

    Lower Secondary

    Upper Secondary

    Lower Sixth Form

    Upper Sixth Form

    Diploma

    Adult Education

    Undergraduate

    Master’s degree

    PhD

    Other

    MBA

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Advanced

    Children

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My klasse is uniek omdat ek leer deur interaktiewe gesprekke, praktiese voorbeelde en kultuurelemente wat Afrikaans lewendig maak. Ek bied nie net taalreëls nie, maar ’n ervaringsreis wat leerlinge inspireer om met selfvertroue Afrikaans te gebruik. In my klasse beleef jy Afrikaans anders: dinamies, lewendig en toepaslik. Ek fokus op gesprek, kreatiewe aktiwiteite en kultuur, sodat leer nie net kennis is nie, maar ’n ervaring wat jou taalvaardigheid en selfvertroue natuurlik laat groei.

See more

Rates

Rate

  • J$1,614

Pack prices

  • 5h: J$5
  • 10h: J$10

free lessons

The first free lesson with Bianca will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • J$1,614/h

Similar Afrikaans teachers in Mookgophong